Beyond Jeug

AGS Waterkloof se jeug-bediening.

Monday, February 25, 2008

Opwindende nuus!!

Dit is tyd vir 'n nuwe begin...

En ja, daarmee bedoel ons 'n nuwe jeugpastoor. En ons is SUPER excited!

Daar sal later meer gesê word, maar voorlopig, take note dat ons met baie vreugde en opwinding en sommer net groot smiles vir Corné Viljoen, en sy vrou, Adele, wil verwelkom by ons. Ons is psyched om hulle daar te hê en glo dis die begin van GROOT dinge!

Watch this space...

Links to this post:

Create a Link

<< Home