Moderne tegnologie + Bybel

Hierdie ouens het regtig interessante werk gedoen. Al die plekke wat in die Bybel genoem is gerangskik volgens boek, en mens kan dan sien op die kaart presies waar dit is. Gaan loer gerus.
AGS Waterkloof se jeug-bediening.

Links to this post:
Create a Link
<< Home