Verwikkelinge
Eks besig om die fotos van die uitreik projek op die web te laai, en julle sal dit binnekort kan sien. Hou die fotos link aan die regterkant dop.
Let ook op die adventure golf van 3 November, dit beloof om groot pret te wees.
AGS Waterkloof se jeug-bediening.
Links to this post:
Create a Link
<< Home