Beyond Jeug

AGS Waterkloof se jeug-bediening.

Tuesday, June 20, 2006

Body Of Christ Projek

Ons is huidiglik besig met 'n uitreik projek wat die "Body of Christ" projek genoem word. Die idee is om komberseen geld in te samel teen einde Junie, en dit dan uit te deel aan minder-bevooregte mense wat die winter in die koue sal moet spandeer.
As jy belang stel om by te dra of betrokke te raak kontak Anlia of Johann.

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home