Fotos is hier!
Soos beloof, hier is so paar van die highlight fotos van die Maart '06 Jeugkamp. Click maar net op die regterkant op die link onder die fotos section, en daar het julle dit.
Also, die volgende aanddiens sal eers 30 April wees, na al die vele lang-naweke en so aan. Ek sal ook weereens vir die volgende drie weke nie hier wees nie, so daaropvolgende dienste sal julle maar moet check met Johan, of op die forum.
Wanneer ek terug is gaan ek probeer om 'n beter 'kalender' stelsel op te sit sodat julle meer effektief op hoogte gehou kan word van al die jeug gebeure. Tot dan: Blessings!

Links to this post:
Create a Link
<< Home