Beyond Jeug

AGS Waterkloof se jeug-bediening.

Tuesday, March 07, 2006

T-Minus 1.5 Weeks and counting

Die tyd stap aan en die kamp kom nader! Nog net een naweek oor voor die Beyond: Armed and Dangerous kamp. Dit vind plaas 17-19 Maart.
As jy nog nie ingeskryf het nie, of meer inligting benodig. kontak my of Corli en sorg dat jy reg is!

Links to this post:

Create a Link

<< Home