Post kamp feedback
Haai. Ons is terug van die kamp en dit was 'n blast! Fotos sal sometime volg, sodra ek hulle in die hande kry. Ongelukkig gaan julle dalk 'n rukkie moetwag. Sien, ek gaan bietjie uit die land vir 'n wyle, maar sodra ek terug is en die fotos het, sal ek dit upload hier. So hou maar dop.
Otherwise, Hillsongtree 30 Mei op by Moreleta, en ons gaan kyk. As julle wil saamkom moet julle net julle kaartjies by Computicket bespreek. Dan join julle ons daar. Maar gou spring, kaartjies raak min.

Links to this post:
Create a Link
<< Home