Wafel aand!!
Komende Sondagaand (20 April) is wafelaand! Daar sal deeg en panne wees (as jy 'n pan het om uit te leen, laat ons asb weet), jy moet net jou gunsteling toppings saambring - enigiets wat jy dink lekker kan werk. Wees 18:00 daar!
AGS Waterkloof se jeug-bediening.
Komende Sondagaand (20 April) is wafelaand! Daar sal deeg en panne wees (as jy 'n pan het om uit te leen, laat ons asb weet), jy moet net jou gunsteling toppings saambring - enigiets wat jy dink lekker kan werk. Wees 18:00 daar!
Siende dat dit nie net paasnaweek is nie, maar ook die begin van die skool vakansies sal daar nie die Sondag aand (23 Maart 2008) 'n diens wees nie. Hou hier dop vir wat tydens die skoolvakansie gebeur.
Dit is tyd vir 'n nuwe begin...

Wil julle net laat weet dat ons nog besig is met ons beplanning vir die jeug kamp in Mei. Gaan nog vir eers die details geheim hou, maar dit beloof om 'n great ondervinding te wees. Hou hierdie spasie dop....
Eks besig om die fotos van die uitreik projek op die web te laai, en julle sal dit binnekort kan sien. Hou die fotos link aan die regterkant dop.
Ons is huidiglik besig met 'n uitreik projek wat die "Body of Christ" projek genoem word. Die idee is om komberseen geld in te samel teen einde Junie, en dit dan uit te deel aan minder-bevooregte mense wat die winter in die koue sal moet spandeer.